Monday, 5 September 2011

hoekom is kultuur in skole belangrik

Ek dink dis belangrik dat alle leerders blootgestel word aan alle fasette van die lewe.  Kultuur bied vir leerders 'n goeie plek waar hulle hulself kan uitleef en dinge oor hulself kan leer.

No comments:

Post a Comment